STOCKSEARCH

LIVE STOCK RF-IDENTIFIFICATION

ROLLCALL, ROLLCALL PLUS AND STOCKONTROL

 StockSearch is 'n maatskappy in die SAVET stal wat toegewy is aan die ontwerp en ontwikkeling van stesels wat die identifikasie, monitoring en beheer verskaf oor die beweging van en naspeuring van lewendehawe. Stelsels word ontwerp na gelang van die spesifieke behoeftes en begroting van die betrokke klient.

ROLLCALL: Die basiese stelsel wat die klient in staat stel om lewendehawe te identifiseer en te tel en om inligting te genereer wat die bestuur van die situasie vergemaklik. Die basiese stelsel bestaan uit die volgende komponente:

Elektroniese oorplaatjie Skandeerder

Leser Monitor

Skerm Battery pak (herlaaibaar)

Die produkte is sterk,draagbaar, maklik om mee te werk en bekostigbaar.

ROLLCALL PLUS: Bykomende toerusting om te kan byvoeg tot die basiese stelsel soos en wanneer die klient die behoefte het om 'n meer integrasie bestuurstelsel te ontwerp.

Skale (Dier se gewig word deel van die bewys van teenwoordigheid)

Selfone (Rollcall inligting kan per sms oorgeplaas word)

Kameras (Saam met Rollcall data kan 'n foto help om identiteit te bevestig. Kan per selfoon gestuur word) Rekenaars (Indien met rekenaar gekoppel word, kan die inligting intergaal deel word van 'n hele bestuurstelsel, soos Stockontrol)

STOCKONTROL: 'n Pasgemaakte bestuurstelsel om presies te voldoen aan die kuddebestuurs behoefte van die klient.  Hierdie stelsel word ontwikkel uit die komponente van ons stelsel as ook ander bestuursmodelle aangesien ons altyd poog om wedersydse aanpasbaarheid met ander stelsel te verseker.

Maintained by Bits & Pixels © 2010 SaVet All Rights Reserved.